
26 Aug · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Jason Bosman Twaalf van Laerskool Tzaneen se swemmers het deelgeneem aan ‘n Interprovinsiale Gala wat gehou is op Saterdag, 24 Augustus in Nelspruit. Jané Auret, Ciska Ferreira, Cianke Louw, Armand Theron, Adelia en Simoné Schonken en Mignon Smit het van hul tye baie mooi verbeter. Jason Bosman spog met twee …
READ MORE
12 Aug · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Christiaan van Vuuren, Christo Ferreira, Joszua Joubert, Mignon Smit, Ciska Ferreira, Jané Auret, Kobus Auret en MJ Pohl Die derde “age group” gala vir die seisoen het plaasgevind in Mokopane op Saterdag, 3 Augustus. Baie geluk met die mooi tye wat julle opgestel het en die goeie vordering wat julle toon. …
READ MORE
23 Jul · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Elné Haynes Die tweede “age group” gala van die seisoen het plaasgevind by Shamu klub se swembad op Saterdag, 20 Julie. Larries wat deelgeneem het is, Jané Auret, Jason Bosman, Christo Ferreira, Elné en Yulinke Haynes, Katlego Hoaeane, Joszua Joubert, Josh Kuisis, Ilana en Luan Lubbe, MJ Pohl, Adelia en Simoné …
READ MORE
6 Apr · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Jané Auret Die Level 2 swemkampioenskappe het van 3 – 5 April in Polokwane plaasgevind. Sewe Larries het deelgeneem en baie mooi uitslae is behaal. Jané Auret (11) swem in sewe finale en ontvang ‘n brons medaljes in die 50 en 200m Vryslag asook silwer medaljes in die 100m Vlinderslag …
READ MORE
2 Apr · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Jason Bosman Die Suid-Afrikaanse Streek “Level 3” Swemkampioenskappe het plaasgevind by die Delville swembad in Germiston van 28 tot 31 Maart. Vier Larries het gekwalifiseer om deel te neem. Ons is baie trots op Jason Bosman (brons medalje in die 200m Individuele Wisselslag), Elné Haynes, Katlego Hoaeane en Larike Joubert wat deelgeneem …
READ MORE
20 Mar · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Adelia Schonken, Elné Haynes, Jané Auret Dit was weer tyd vir die jaarlikse WIK driekamp byeenkoms wat gehou word by Stanford Lake College op Sondag, 17 Maart. Verskeie Larrie spanne het weer ingeskryf en die hulself oortref in die swem-, fietsry en hardloop bene van die resies.
READ MORE
20 Mar · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Ciska Ferreira Die Vlak 1 Suid-Afrikaanse Swemkampioenskappe het plaasgevind in Nelspruit op Saterdag, 16 Maart. Ciska Ferreira van Laerskool Tzaneen het deelgeneem en ‘n silwer medalje losgeswem in die 100m Rugslag item. Sy het ook aan vyf ander items deelgeneem en baie goeie tye behaal. Ciska, die Larries is baie …
READ MORE
20 Mar · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Jason Bosman Die jaarlikse Ebenezer myl swemkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 16 Maart. Verskeie Larries het deelgeneem en hul uitslae was as volg: Jason Bosman behaal ‘n skitterende algehele 3e plek (1e in sy ouderdomsgroep). Elné Haynes behaal ‘n algehele 15 plek (7e in haar ouderdomsgroep), Larike Joubert swem ‘n …
READ MORE
25 Feb · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Jané Auret Die Eager sprint swemgala het plaasgevind op Saterdag, 23 Februarie, by Stanford Lake College. Die gala bied nog ‘n geleentheid vir swemmers om te kwalifiseer vir die “Level” Kampioenskappe wat later in die jaar plaasvind. Larries, wat hul klubs verteenwoordig het by die gala, was Jané en Kobus …
READ MORE
22 Jan · Ula Schoeman · No Comments
Foto: Voor – Mark van der Merwe, Ciska Ferreira, Christiaan van Vuuren, Mignon Smit, Yulinke Haynes en Mia Bruwer. Jané Auret, Jason Bosman, Adelia Schonken, Elné Haynes, Larike Joubert en Christo Ferreira. Vir die Larrie swemmers is die swemseisoen nog volstoom aan die gang. Hulle het baie hard geoefen by hul onderskeie klubs …
READ MORE
Nuutste kommentaar