SPORT

Rugby

Die Larries het ‘n baie goeie rugbyseisoen beleef. Daar is genoeg vriendskaplike wedstryde gedurende die voorseisoen gespeel.

 

Die o9 en o10 toere na Camp Discovery was ‘n groot sukses. Die o11, 2de en 1ste spanne het deelgeneem aan die jaarlikse Noord-Suid Toernooi in Pretoria.

 

Vier liga-spanne, die o9, o10, 3de en 1ste spanne het deurgedring na die finaal van die provinsiale kampioenskappe wat plaasgevind het in Polokwane.

 

Die 3de en 1ste spanne wen hul wedstryde en word gekroon as Limpopo kampioene.

 

Nege rugbyspelers verwerf Limpopo kleure en twee seuns verwerf 7’s rugby provinsiale kleure.

ORGANISEERDER

Greyling Harmse

Mnr. Greyling Harmse

2025 se datums sal hier gepubliseer word.

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: info@lstzn.co.za
bemarking@lstzaneen.co.za

SOSIALE SKAKELS

Facebook
TWITTER
Instagram