SPORT

Hokkie

HOKKIE

Hokkie word in die derde kwartaal beoefen deur beide seuns en dogters. Spelers van o.7 tot o.9 speel mini-hokkie. Ligaspanne sluit in o.11A, B en C-spanne asook Oop A, B en C-spanne.

 

Die Larries het ‘n puik hokkieseisoen beleef in 2023. Ons is trots om te kan sê 4 van ons 8 ligaspanne is Limpopo-kampioene.

 

Nommer 1 hokkiespanne vir verskeie liga-afdelings in Limpopo is:
Me Helashia Biewenga se o/11 A seuns,
Me Anuska Large se Oop B seuns,
Me Lizette de Bruin se o/11 B seuns,
Me Maritza Schmahl se o/11 B dogters.

ORGANISEERDER

Beronice Avontuur

Me. Beronice Avontuur

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: info@lstzn.co.za
bemarking@lstzaneen.co.za

SOSIALE SKAKELS

Facebook
TWITTER
Instagram