NUUS

LARRIE HOKKIE VAT SILWER

Foto: Oop A dogtersspan

 


 

Die finale van die Limpopo Premier Hokkieliga het plaasgevind op Saterdag, 24 Augustus te Stanford Lake College. Larries Oop A dogters wen hul wedstryd teen Laerskool Drakensig 8/0 en die seuns Oop wen ook teen Drakensig 2/1.

 

Ongelukkig moes beide seuns- en dogtersspanne die knie buig teen LS Pietersburg-Oos, hul verloor 1/2.

 

Beide Laerskool Tzaneen se spanne eindig dus tweede in die LPL en ons is baie trots op hulle!

 

Sleutelwoordw:,

Category: Hokkie, Sport

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS