NUUS

SWEMMERS WORD GOED VOORBEREI

Foto: Christiaan van Vuuren, Christo Ferreira, Joszua Joubert, Mignon Smit, Ciska Ferreira, Jané Auret, Kobus Auret en MJ Pohl

 


 

Die derde “age group” gala vir die seisoen het plaasgevind in Mokopane op Saterdag, 3 Augustus.

 

Baie geluk met die mooi tye wat julle opgestel het en die goeie vordering wat julle toon.

 

Sleutelwoordw:,

Category: Sport, Swem

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS