NUUS

SWEMMERS VOLSTOOM AAN DIE GANG

Foto: Elné Haynes

 


 

Die tweede “age group” gala van die seisoen het plaasgevind by Shamu klub se swembad op Saterdag, 20 Julie.

 

Larries wat deelgeneem het is, Jané Auret, Jason Bosman, Christo Ferreira, Elné en Yulinke Haynes, Katlego Hoaeane, Joszua Joubert, Josh Kuisis, Ilana en Luan Lubbe, MJ Pohl, Adelia en Simoné Schonken, Mignon Smit, Christiaan Janse van Vuuren, Larike Joubert, Cianke en Carme Louw, Armand Theron en Conrad Venter.

 

Sleutelwoordw:,

Category: Sport, Swem

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS