KULTUUR

KULTUURBESTUURDER

Me. Riétte Rossouw

Me. Riétte Rossouw

DIE TONGE KLAP

Gepubliseer op
Foto: Voor – Anrich van Wyngaardt en Eddie Mostert Agter - Mieke van Wyngaardt en Lourens Kriel     Baie geluk aan Mieke en Anrich van Wyngaardt, Lourens Kriel en Eddie Mostert wat deurgedring het na die Oppie Tong Af finale ronde wat gehou sal word in Gauteng.  
Kategorieë: Kultuur, Redenaars
Skakels: Oppie Tong Af, Redenaars

BYBELVASVRA BOFFINS

Gepubliseer op
Foto: Bybelvasvraspan - Euné Pohl, Wihan van Eeden, Sumari Vorster en Ryno Schultz     En weereens maak Larries se Bybelvasvraspan ons super trots! Hulle neem deel aan die jaarlikse Super 12 kompetisie op Woensdag, 7 Augustus, in Pretoria by gasheerskool, Laerskool Elarduspark.   Die span eindig in die tweede plek, met 91%. Twintig skole…
Kategorieë: Kultuur
Skakels: Bybelvasvra, Super 12

SUMARI PRAAT IN DIE KAAP

Gepubliseer op
Foto: Sumari Vorster     Sumari Vorster neem deel aan die Nasionale ATKV Redenaars kompetisie by Goudini Spa in die Kaap. Die kompetisie het op die 1ste Augustus plaasgevind.   Haar voorbereide toespraak se tema was DANS en sy het met die volgende ONDERWERP: Ongesonde kompetisie in die klaskamer laat die poppe dans, die gehoor…
Kategorieë: Kultuur, Redenaars
Skakels: Atkv, Finaal, Redenaars

MDDK Eisteddfod inskrywingsprosedures

Gepubliseer op
Liewe Larrie ouers, Gly na die volgende skakel en vergewis jouself van die inskrywingsprosedure van die nuwe MDDK Eisteddfod - https://www.youtube.com/watch?v=rRST4DfU6xE
Kategorieë: Kultuur, MDDK Eisteddfod
Skakels: Eisteddfod, Merensky

MDDK Eisteddfod

Gepubliseer op
Vir volledige inligting oor die nuwe MDDK Eisteddfod, gly na die volgende skakel - https://www.youtube.com/watch?v=tYb5EA_dUK4
Kategorieë: Kultuur, MDDK Eisteddfod
Skakels: Eisteddfod, Merensky

DIE TYD VIR STILBLY IS VERBY

Gepubliseer op
Foto: Spanredenaars - Ryno Schultz, Sumari Vorster, Megan-Lee Mans en Mieke van Wyngaardt.   Dit is weer tyd vir die Larries om hul stemme dik te maak in die jaarlikse ATKV- en Super 12 redenaarskompetisies.   Uitdunne is gehou op 4, 5 en 12 Februarie waartydens die spanne en sprekers gekies is om aan die…
Kategorieë: Redenaars
Skakels: Atkv, Redenaars, Spanredenaars, Super 12

So moet jy praat …

Gepubliseer op
  FOTO: Tessa van Heyningen     Die nasionale ronde van die Radikale redenaarskompetisie het plaasgevind op Saterdag, 13 Oktober 2018, by Hoërskool Garsfontein in Pretoria. Ses Larries het deelgeneem en hulle het hul baie goed van hul taak gekwyt.   Tessa van Heyningen behaal 'n tweede plek met haar tweetalige toespraak en ook 'n…
Kategorieë: Kultuur
Skakels: Radikale Redenaars

Super 12 Redenaars

Gepubliseer op
  FOTO: Waldo de Kock     Die Larrie redenaars het op Saterdag, 10 Maart 2018, deelgeneem aan die jaarlikse Super 12 Laerskole Redenaarskompetisie te Laerskool Menlopark in Pretoria.   Die deelnemers in die Gr 4 – 5  afdeling was Anrich van Wyngaardt en Lourens Kriel. In die Gr 6 – 7 afdeling was Sumarie…
Kategorieë: Kultuur
Skakels: Redenaars, Super 12

Larrie kore tree op by die Taste of Tzaneen Fest

Gepubliseer op
  Beide Larrie kore, die junior- en seniorkoor het opgetree by die openingseremonie van die Taste of Tzaneen Festival.   Dit was werklik ‘n feestelike geleentheid en die Larries is baie trots om hulself deel te ag van die gebeurtenis. Baie dankie Taste of Tzaneen organiseerders vir die uitnodiging.
Kategorieë: Koor, Kultuur
Skakels: Koor, Taste Of Tzaneen Fest

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS