SPORT

Tennis

Tennis skop af tydens die tweede kwartaal met die Super 12 span wat vroeg in die derde kwartaal aan die Super 12 kompetisie deelneem.

Ligawedstryde vind ook gedurende die derde kwartaal plaas.

Die span bestaan uit 4 spelers (seuns en dogters apart) asook reserwes waarvoor voorsiening gemaak word by die liga asook by die Super 12.

 

2023 OORSIG

 

Die Larries neem in 2023 deel aan verskeie toernooie nl. die Super 12 in Pretoria, beide seuns- en dogters eindig 2de in die plaaslike liga. Larries was ook die gasheerskool van drie vriendskaplike dubbels rondomtalies waartydens ons A- en B spanne deelgeneem het.

ORGANISEERDER

Ankia Botha

Me. Ankia Botha

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: info@lstzn.co.za
bemarking@lstzaneen.co.za

SOSIALE SKAKELS

Facebook
TWITTER
Instagram