By Laerskool Tzaneen word sokker in die derde kwartaal beoefen.
Daar is geen liga nie, maar spanne speel in vriendskaplike wedstryde teen mekaar.
Daar is ‘n o.11 en eerste span.
ORGANISEERDER
Me. Mapula Matjokotja
Posbus 171 Agathastraat 13 Tzaneen, 0850
Tel: 015 307-3601/2 Faks: 015 307-4656
Epos: info@lstzn.co.za bemarking@lstzaneen.co.za
© Copyright 2023 by i2eye.co.za - Made With In Tzaneen