2023 OORSIG
In 2023 neem die Larries aan die meeste toernooie nog deel. Hulle kompeteer in die Mopani Distrik en Capricorn Distrik Kampioenskappe.
Die spelers besef die belangrikheid van beplanning en dat dit nie altyd oor die beste skuif gaan nie. In die wedstryde wat verloor is het ons baie geleer. Die getroue Larries wat elke toernooi bygewoon het was suksesvol aan die einde. Met die “Never Give Up” prys het niks maklik gebeur nie.
“The time dedicated to chess will not be regretted as it helps in any profession” – Tigran




