KULTUUR

Redenaars

REDENAARS

 

Die vermoë om voor mense te praat, met selfvertroue.

 

Afrikaanse Redenaars
• Aan die begin van die eerste kwartaal vind ons jaarlikse interne Afrikaanse redenaarskompetisie plaas.
• Leerders ontvang reeds die temas gedurende die laaste kwartaal van die vorige jaar.
• Tydens die interne redenaarskompetisie word leerders geïdentifiseer wat deelneem aan die Super 12 redenaarskompetisie in Maart.
• Leerders word ook ingeskryf vir die ATKV Redenaarskompetisie.
• Alle anders kompetisies waaraan leerders kan deelneem se inligting word vroegtydig gekommunikeer en ouers betaal self hierdie inskrywingsgeld en hanteer die inskrywings.
• Redenaarskompetisies sluit in : Super 12, ATKV, Oppie tong af, Podiumpret, Radikale Redenaars en Kansvatters.

 

First Additional Language
At both the Afrikaans and English internal orators competition there will be an opportunity for First Additional Language Learners to participate.

ORGANISEERDER

Tanya Espach

Me. Tanya Espach

AFRIKAANSE INTERNE REDENAARS

GRAAD 1 – 3

1. Pieter Mostert
2. Richardt Vorster
3. Joshua Schulze
4. Reuben Schulze

GRAAD 4 – 5

1. Weirich Vorster
2. Miané Espach
3. Luan Lubbe
4. Joshua Bekker

GRAAD 6 – 7
(VOORBEREID)

1. Milan Ferreira
2. Sulé Espach
3. Tihana Venter
4. Karien Smith

 

(ONVOORBEREID)

1. Milan Ferreira
2. Ilana Lubbe
3. Sulé Espach
4. Tihana Venter

GRAAD 6 – 7
(ALGEHEEL)

1. Milan Ferreira
2. Ilana Lubbe
3. Sulé Espach
4. Tihana Venter

SUPER 12 REDENAARS

Gr 1-3 : Pieter Mosters en Richardt Vorster
Gr 4-5 : Weirich Vorster en Miané Espach
Gr 6-7 : Milan Ferreira en Sulé Espach
Spanredenaars : Milan Ferreira, Sulé Espach, Ilana Lubbe en Maya Vosloo

 

Pieter Mostert en Milan Ferreira dring deur na die finaal waar Pieter Mostert 4de eindig.
Laerskool Tzaneen eindig 10de algeheel.

KANSVATTER REDENAARS

Hartlik geluk aan Ilana en Luan Lubbe, Sulé en Miané Espach, Willem en Pieter Mostert, Milan Ferreira en Karien Smith wat deurdring na die finale ronde van die Kansvatters kompetisie wat gehou sal word op 8 en 9 September by LS Bakenkop in Centurion.

 

Baie geluk aan Willem Mostert (2de plek in die Motiverings toespraak afdeling vir Gr 6-7) en Pieter Mostert (3de plek in die Oorredings toespraak afdeling vir Gr 1 – 3.

OPPIE TONG AF

Joshua Schulze in Gr 1 was 4de, Reuben Shulze in Gr 2 was 2de, Miané Espach in Gr 4 was 10de, Sulé Espach in Gr 7 was 7de en Ilana Lubbe ook in Gr 7 was 3de in die Motiverings toespraak afdeling.

PODIUM PRET

Andrico Espach in Gr R was graadwenner
Joshua Schulze in Gr 1 was ook graadwenner
Reuben Schulze in Gr 2 was 6de
Pieter Mostert in Gr 3 was 2de
Inge Jansen van Vuuren in Gr 3 was 10de
Miané Espach in Gr 4 was 7de
Luan Lubbe in Gr 5 was 6de
Willem Mostert in Gr 6 was 3de
Milan Ferreira in Gr 7 was 4de in die onvoorbereide toespraak afdeling en 2de in die redenaarstoespraak afeling
Ilana Lubbe in Gr 7 was 5de
Sulé Espach in Gr 7 was 15de in die redenaarstoespraak afdeling en 2de in die spanredenaars afdeling saam met haar spanmaats Ilana Lubbe, Milan Ferreira en Maya Vosloo

ATKV

Hiermee die Top 10 leerders tydens die semi-finale ronde:

 

Graad 1 – 3 :       Pieter Mostert (1ste)
Graad 4 – 5 :       Luan Lubbe (3de), Miané Espach (8ste)
Graad 6 – 7 :       Milan Ferreira (3de), Tihana Venter (6de), Ilana Lubbe (9de)

 

Ons sê ook baie geluk aan Pieter Mostert wat deelneem aan die nasionale finale ronde op 17 en 18 Augustus te ATKV Goudini Spa en algeheel 8ste eindig.

RADIKALE REDENAARS

Righardt Vorster in Gr 3 verwerf ‘n 4de plek
Miané Espach in Gr 4 verwerf ‘n 5de plek
Karien Smith in Gr 6 verwerf ‘n 3de plek

ENGLISH ORATORS

In Gr 1 – 3 the first four places belong to Clarese Botes, Tiyamihe Mutasa, Ilé Fourie and Inge Jansen van Vuuren.
In Gr 4 – 5 the first four places belong to Miané Espach, Joshua Bekker, Nihan Snyman, Zené Gouws and Marilé Gouws.
In Grade 6 – 7 the first four places belong to Milan Ferreira, Karien Smith, Lillian Fourie and Mashau Ramano.

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: info@lstzn.co.za
bemarking@lstzaneen.co.za

SOSIALE SKAKELS

Facebook
TWITTER
Instagram