LAERSKOOL TZANEEN
is geleë in die hartjie van Tzaneen, Limpopo.
Om leerders in totaliteit te ontwikkel, word uitnemende kurrikulêre- en buite-kurrikulêre aktiwiteite aangebied in ‘n gedissiplineerde en ondersteunende skoolmillieu tot diens van die gemeenskap.