NEWS

Super 12 Redenaars

 

FOTO: Waldo de Kock

 


 

Die Larrie redenaars het op Saterdag, 10 Maart 2018, deelgeneem aan die jaarlikse Super 12 Laerskole Redenaarskompetisie te Laerskool Menlopark in Pretoria.

 

Die deelnemers in die Gr 4 – 5  afdeling was Anrich van Wyngaardt en Lourens Kriel. In die Gr 6 – 7 afdeling was Sumarie Vorster en Waldo de Kock.

 

In die Gr 1 – 3 afdeling het Sulé Espach en Duncan Smith deelgeneem.

 

Waldo de Kock en Sulé Espach het deurgedring na die finale ronde maar ongelukkig nie plek onder die eerste vyf behaal nie, nogtans ‘n groot prestasie, en baie geluk aan elke deelnemer. Ons is voorwaar trots op julle!

Tags: ,

Category: Culture

CONTACT US

PO Box 171
13 Agatha street
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Fax: 015 307-4656

Email: lstzn@mweb.co.za

SOCIAL LINKS