NEWS

Larrie kore tree op by die Taste of Tzaneen Fest

 

Beide Larrie kore, die junior- en seniorkoor het opgetree by die openingseremonie van die Taste of Tzaneen Festival.

 

Dit was werklik ‘n feestelike geleentheid en die Larries is baie trots om hulself deel te ag van die gebeurtenis. Baie dankie Taste of Tzaneen organiseerders vir die uitnodiging.

CONTACT US

PO Box 171
13 Agatha street
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Fax: 015 307-4656

Email: lstzn@mweb.co.za

SOCIAL LINKS