NUUS

7’S AFRIGTERS KWALIFISEER

Foto: Mnre. Franco Oberholzer en Henkus Steenkamp

 


 

Twee van Laerskool Tzaneen se rugbyafrigters het hul Vlak 1 7’s afrigterskursus kwalifikasie ontvang op Vrydag, 16 Augustus.

 

Baie geluk aan Mnre. Henkus Steenkamp en Franco Oberholzer.

 

Sleutelwoordw:,

Category: Rugby-Afr, Sport

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za
bemarking@lstzaneen.co.za

SOSIALE SKAKELS