NUUS

SOKKER TEEN ST GEORGE

Larries se sokkerspanne het hul tweede wedstryd van die seisoen gespeel teen St. George’s College en dinge het baie goed verloop.

 

Die uitslae was as volg:

 

Tzn o13 wen 4/0

Tzn o12 wen 1/0

Tzn o11 verloor 0/2

 

Sleutelwoordw:,

Category: Sokker, Sport, Uncategorized

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS