Foto: Zak van Niekerk
Laerskool Tzaneen se hokkie spanne het kragte gemeet teen LS Phalaborwa-Noord op Woensdag, 7 Augustus.
Die uitslae was as volg:
Seuns
Tzn o11 A wen 8/0
Oop C verloor 0/3
Dogters
Oop C verloor 0/2
o11B wen 2/0
o11C speel gelykop 0/0