NUUS

TENNIS VS UNICORN

Foto: Aluska Zaayman

 


 

Larries en Unicorn Preparatory School het tenniskragte gemeet op Dinsdag, 30 Julie. Die Larrie seuns het gewen met 17 spelle en die dogters het gelykop gespeel in ‘n senutergende stryd.

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS