NUUS

BESIGE HOKKIE NAWEEK VIR LARRIES

Foto: Aluska Zaayman

 


 

Laerskool Tzaneen se hokkiespanne het op Vrydag, 2 Augustus, kragte gemeet teen LS Drakensig.

Die uitslae was as volg:

 

Dogters

 

Tzn o11C vs Drakies o11B gelykop 0/0

Tzn o11A vs Drakies o11A wen 1/0

Tzn o11B vs Drakies o11B wen 2/0

Tzn OopC vs Drakies OopB gelykop 3/3

Tzn OopB vs Southern Cross Oop A wen 3/0

Tzn OopC vs Southern Cross OopC (vriend) wen 4/0

 

Seuns

 

Tzn OopB vs Drakies OopB verloor 0/2

Tzn o11B vs Drakies o11B gelykop 2/2

Tzn o11C vs Drakies o11B verloor 0/1

 

Die Laerskole Premier Liga het ook afgeskop op Saterdag, 3 Augutstus vir die Oop A spanne. Dit het baie goed gegaan met die Larries en die uitslae was as volg:

 

Dogters

 

Tzn vs LS Phalaborwa wen 1/0

Tzn vs LS Dr Annecke wen 3/0

 

Seuns

 

Tzn vs Curro Heuwelkruin wen 3/0

Tzn vs LS Dr Annecke wen 1/0.

 

Die mini-hokkie bokkies het ook deelgeneem aan hul eerste rondomtalie dag by LS Duiwelskloof en was dit eens dat dit sommer groot pret was.

Sleutelwoordw:,

Category: Hokkie, Sport

KONTAK ONS

Posbus 171
Agathastraat 13
Tzaneen, 0850

Tel: 015 307-3601/2
Faks: 015 307-4656

Epos: lstzn@mweb.co.za

SOSIALE SKAKELS